Romeine 6:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Moet dan nie toelaat dat die sonde langer as koning in julle sterflike liggaam regeer+ sodat julle die begeertes daarvan gehoorsaam nie. 1 Petrus 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Geliefdes, ek spoor julle as uitlanders en tydelike inwoners+ aan om nie te swig voor vleeslike begeertes,+ wat teen julle oorlog voer nie.+
12 Moet dan nie toelaat dat die sonde langer as koning in julle sterflike liggaam regeer+ sodat julle die begeertes daarvan gehoorsaam nie.
11 Geliefdes, ek spoor julle as uitlanders en tydelike inwoners+ aan om nie te swig voor vleeslike begeertes,+ wat teen julle oorlog voer nie.+