Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het gesien met hoeveel inspanning en vaardigheid mense werk as hulle met mekaar kompeteer.+ Dit is ook nutteloos, ’n gejaag na wind.

  • 1 Korintiërs 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want wat maak jou dan anders as iemand anders? Ja, wat het jy wat jy nie ontvang het nie?+ As jy dit dan in werklikheid ontvang het, hoekom spog jy asof jy dit nie ontvang het nie?

  • Galasiërs 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar laat elkeen sy eie dade ondersoek,+ en dan sal hy ’n rede hê om bly te wees oor wat hy self doen en nie omdat hy homself met ander vergelyk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel