Johannes 13:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ Johannes 15:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Dít is my gebod: Julle moet mekaar liefhê net soos ek julle liefgehad het.+ 1 Johannes 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En ons het hierdie gebod van hom, dat die een wat God liefhet, ook sy broer moet liefhê.+
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+