17 Deur die sonde van die een mens regeer die dood as koning,+ maar God se onverdiende goedheid en sy vrye gawe van regverdigheid is soveel groter.+ Dié wat hierdie dinge ontvang, sal danksy Jesus Christus lewe,+ en hulle sal as konings regeer.+
11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.