4 Omdat Christus dan as ’n mens gely het,+ moet julle julle ook met dieselfde denkwyse bewapen. Want die persoon wat as ’n mens gely het, het opgehou met sondes+ 2 sodat hy die res van sy tyd as ’n mens nie meer vir die begeertes van mense lewe nie,+ maar vir God se wil.+