Eksodus 20:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En hulle het vir Moses gesê: “Praat jy met ons, en ons sal luister, maar moenie dat God met ons praat nie, want ons is bang dat ons sal sterf.”+ Deuteronomium 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 By daardie geleentheid het ek tussen julle en Jehovah gestaan+ om Jehovah se woorde aan julle oor te dra, want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg+ opgeklim nie. Hy het gesê: Johannes 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee,+ maar die onverdiende goedheid+ en die waarheid het deur middel van Jesus Christus gekom.+
19 En hulle het vir Moses gesê: “Praat jy met ons, en ons sal luister, maar moenie dat God met ons praat nie, want ons is bang dat ons sal sterf.”+
5 By daardie geleentheid het ek tussen julle en Jehovah gestaan+ om Jehovah se woorde aan julle oor te dra, want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg+ opgeklim nie. Hy het gesê:
17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee,+ maar die onverdiende goedheid+ en die waarheid het deur middel van Jesus Christus gekom.+