6 Paulus het geweet dat die een deel Sadduseërs is en dat die ander deel Fariseërs is, en daarom het hy in die Sanheʹdrin uitgeroep: “Manne, broers, ek is ’n Fariseër,+ ’n seun van Fariseërs. Ek word geoordeel omdat ek in die opstanding van die dooies glo.”