Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 2:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –

  • Kolossense 1:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Want God het dit goedgevind om alle dinge in volle mate in hom te laat woon+ 20 en om deur hom alle ander dinge met homself te versoen.+ Hy het dit gedoen deur vrede te maak deur die bloed+ wat hy uitgestort het toe hy aan die folterpaal* gehang het, of dit nou die dinge op die aarde of die dinge in die hemel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel