-
Handelinge 15:28, 29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Want die heilige gees+ en ons het besluit om geen verdere las vir julle by te voeg nie, behalwe hierdie noodsaaklike dinge: 29 Weerhou julle van dinge wat aan afgode geoffer is,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.*+ As julle sorg dat julle wegbly van hierdie dinge, sal julle voorspoedig wees. Mag dit goed gaan met julle!”*
-