-
Romeine 13:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Die nag is amper verby, en die dag is naby. Laat ons dus ontslae raak van die werke wat aan die duisternis behoort,+ en laat ons die wapens van die lig gebruik.+ 13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+
-