Romeine 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is. 1 Tessalonisense 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want die wil van God is dat julle heilig moet wees+ en van seksuele onsedelikheid* moet wegbly.+ 1 Petrus 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 sodat hy die res van sy tyd as ’n mens* nie meer vir die begeertes van mense lewe nie,+ maar vir God se wil.+
2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is.
2 sodat hy die res van sy tyd as ’n mens* nie meer vir die begeertes van mense lewe nie,+ maar vir God se wil.+