Psalm 33:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Loof Jehovah met die harp. Sing lofliedere* vir hom met ’n tiensnarige instrument. 3 Sing vir hom ’n nuwe lied.+ Speel met vaardigheid op die snaarinstrumente en roep uit van vreugde.
2 Loof Jehovah met die harp. Sing lofliedere* vir hom met ’n tiensnarige instrument. 3 Sing vir hom ’n nuwe lied.+ Speel met vaardigheid op die snaarinstrumente en roep uit van vreugde.