16 Laat die woord van die Christus in alle wysheid ryklik in julle woon. Hou aan om mekaar te leer en aan te moedig* met psalms,+ lofliedere tot God, geestelike liedere wat met dankbaarheid gesing word, terwyl julle in julle harte vir Jehovah* sing.+