Filippense 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moenie stryerig wees+ of te veel van julleself dink nie,+ maar wees nederig* en beskou ander as hoër as julleself,+ 1 Petrus 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+
3 Moenie stryerig wees+ of te veel van julleself dink nie,+ maar wees nederig* en beskou ander as hoër as julleself,+
5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+