Romeine 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+ Efesiërs 1:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hy het ook alles onder sy voete geplaas+ en hom hoof oor alles gemaak in verband met die gemeente,+ 23 wat sy liggaam is+ en wat vol is van hom wat alle dinge in elke opsig vul.
5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+
22 Hy het ook alles onder sy voete geplaas+ en hom hoof oor alles gemaak in verband met die gemeente,+ 23 wat sy liggaam is+ en wat vol is van hom wat alle dinge in elke opsig vul.