27 Want God “het alles onder sy voete geplaas”.+ Maar wanneer hy sê dat ‘alles onder sy voete geplaas is’,+ is dit duidelik dat dit nie die Een insluit wat alles aan hom onderwerp het nie.+
8 U het alles onder sy voete geplaas.”+ Deur alles aan hom te onderwerp,+ het God niks uitgesluit wat nie aan hom onderwerp is nie.+ Maar nou sien ons nog nie dat alles aan hom onderwerp is nie.+