Matteus 28:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+ Efesiërs 5:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 want ’n man is die hoof van sy vrou,+ net soos die Christus ook die hoof van die gemeente is,+ die liggaam wat hy gered het. Kolossense 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dood,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste is.
18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+
23 want ’n man is die hoof van sy vrou,+ net soos die Christus ook die hoof van die gemeente is,+ die liggaam wat hy gered het.
18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dood,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste is.