Romeine 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+ Efesiërs 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Uit hom word die hele liggaam+ harmonies saamgevoeg en gemaak om saam te werk omdat elke gewrig gee wat nodig is. As elke deel behoorlik funksioneer, dra dit by tot die groei van die liggaam, en so bou die liggaam homself in liefde op.+
5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+
16 Uit hom word die hele liggaam+ harmonies saamgevoeg en gemaak om saam te werk omdat elke gewrig gee wat nodig is. As elke deel behoorlik funksioneer, dra dit by tot die groei van die liggaam, en so bou die liggaam homself in liefde op.+