13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah* lief is. God het julle as gevolg van julle geloof in die waarheid van die begin af vir redding gekies+ deur julle met sy gees te heilig.+
2 volgens die voorkennis van God, die Vader.+ Aan julle wat deur die gees geheilig+ is om gehoorsaam te wees en met die bloed van Jesus Christus besprinkel te word:+
Mag onverdiende goedheid en vrede vir julle vermeerder word.