Romeine 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar God toon sy eie liefde vir ons deurdat Christus vir ons gesterf het terwyl ons nog sondaars was.+ 1 Johannes 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit is hoe die liefde van God in ons geval geopenbaar is: God het sy eniggebore Seun*+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+ 1 Johannes 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+
8 Maar God toon sy eie liefde vir ons deurdat Christus vir ons gesterf het terwyl ons nog sondaars was.+
9 Dit is hoe die liefde van God in ons geval geopenbaar is: God het sy eniggebore Seun*+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+