-
Efesiërs 1:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus geloof word, want hy het ons geseën met elke geestelike seën in die hemelse plekke in eenheid met Christus.+ 4 Hy het ons voor die begin van die mensdom* gekies om in eenheid met hom* te wees, sodat ons in liefde heilig en onbesmet+ voor hom moet wees.
-