15 Maar as ek om die een of ander rede nie dadelik kan kom nie, sal jy weet hoe jy jou in God se huisgesin behoort te gedra,+ wat die gemeente van die lewende God is, ’n pilaar en fondament van die waarheid.
6 Maar Christus was getrou as ’n seun+ oor God se huis. Ons is Sy huis+ as ons tot die einde toe aanhou om moedig te praat en stewig vashou aan die hoop waarop ons trots is.