Kolossense 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 en hy hou op om die hoof te volg,+ die een wat die hele liggaam alles gee wat dit nodig het en dit deur die gewrigte en ligamente harmonies saamvoeg en dit laat groei met die groei wat van God kom.+
19 en hy hou op om die hoof te volg,+ die een wat die hele liggaam alles gee wat dit nodig het en dit deur die gewrigte en ligamente harmonies saamvoeg en dit laat groei met die groei wat van God kom.+