-
Efesiërs 2:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Deur middel van sy liggaam* het hy ’n einde gemaak aan die vyandskap, naamlik die Wet wat bestaan uit gebooie en wetsvoorskrifte, sodat hy die twee groepe in eenheid met homself tot een nuwe mens kon maak.+ So kon hy vrede bring 16 en deur die folterpaal*+ albei groepe in een liggaam heeltemal met God versoen. Hy het die vyandskap deur middel van homself verwyder.+
-