-
1 Petrus 1:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Dit is aan hulle geopenbaar dat hulle nie hulleself bedien het nie, maar julle. Die profete het geskryf oor die dinge wat aan julle verkondig is deur middel van dié wat die goeie nuus aan julle bekend gemaak het met behulp van die heilige gees wat uit die hemel gestuur is.+ Die engele is gretig om hierdie dinge ten volle te verstaan.
-