6 is daar in werklikheid vir ons net een God,+ die Vader,+ uit wie alles is en vir wie ons lewe.+ En daar is een Here, Jesus Christus, deur wie alles is,+ en deur wie ons lewe.
5 en daar is verskillende bedieninge,+ en tog is dit vir dieselfde Here, 6 en daar is verskillende bedrywighede,* en tog is dit dieselfde God wat almal in staat stel om dit te doen.+