Handelinge 13:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 “Laat dit dus aan julle bekend wees, broers, dat vergifnis van sondes deur middel van hierdie een aan julle verkondig word.+ Kolossense 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Deur hom ontvang ons bevryding deur ’n losprys, wat beteken dat ons sondes vergewe is.+ Kolossense 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Julle was ook dood in julle oortredings en was nie in die vlees besny nie, maar God het julle saam met hom lewend gemaak.+ Uit sy goedheid het hy al ons oortredings vergewe+
38 “Laat dit dus aan julle bekend wees, broers, dat vergifnis van sondes deur middel van hierdie een aan julle verkondig word.+
13 Julle was ook dood in julle oortredings en was nie in die vlees besny nie, maar God het julle saam met hom lewend gemaak.+ Uit sy goedheid het hy al ons oortredings vergewe+