Matteus 23:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar die grootste onder julle moet julle dienaar wees.+ Efesiërs 4:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek, die gevangene+ in die Here, vra julle dan dringend om te lewe op ’n manier wat pas by die roeping waarmee julle geroep is,+ 2 met alle nederigheid*+ en sagmoedigheid en met geduld,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra.+ Efesiërs 5:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Wees onderdanig aan mekaar+ uit diep respek vir Christus.
4 Ek, die gevangene+ in die Here, vra julle dan dringend om te lewe op ’n manier wat pas by die roeping waarmee julle geroep is,+ 2 met alle nederigheid*+ en sagmoedigheid en met geduld,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra.+