Matteus 6:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Want as julle mense vir hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe,+ Markus 11:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 En wanneer julle staan en bid en julle iets teen iemand het, moet julle hom vergewe, sodat julle Vader wat in die hemel is, ook julle oortredings kan vergewe.”+
25 En wanneer julle staan en bid en julle iets teen iemand het, moet julle hom vergewe, sodat julle Vader wat in die hemel is, ook julle oortredings kan vergewe.”+