1 Korintiërs 14:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wat moet dan gedoen word, broers? Wanneer julle bymekaarkom, het die een ’n psalm, ’n ander ’n lering, ’n ander ’n openbaring, ’n ander ’n taal en ’n ander ’n vertaling* daarvan.+ Doen alles sodat julle mekaar kan opbou.
26 Wat moet dan gedoen word, broers? Wanneer julle bymekaarkom, het die een ’n psalm, ’n ander ’n lering, ’n ander ’n openbaring, ’n ander ’n taal en ’n ander ’n vertaling* daarvan.+ Doen alles sodat julle mekaar kan opbou.