Efesiërs 5:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Laat vrouens onderdanig wees aan hulle mans+ soos aan die Here, 1 Petrus 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Vrouens, net so moet julle onderdanig wees aan julle mans,+ sodat mans wat nie aan die woord gehoorsaam is nie, sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens gewen kan word+
3 Vrouens, net so moet julle onderdanig wees aan julle mans,+ sodat mans wat nie aan die woord gehoorsaam is nie, sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens gewen kan word+