Romeine 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+ Galasiërs 6:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Moenie mislei word nie: God laat hom nie bespot nie. Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes.+