Efesiërs 5:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Hou dus aan om noukeurig te let op hoe julle julle gedra, dat dit nie as onwyse persone is nie, maar as wyse persone, 16 en maak die beste gebruik van julle tyd,*+ want die dae is goddeloos.
15 Hou dus aan om noukeurig te let op hoe julle julle gedra, dat dit nie as onwyse persone is nie, maar as wyse persone, 16 en maak die beste gebruik van julle tyd,*+ want die dae is goddeloos.