1 Korintiërs 15:58 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 58 Daarom, my geliefde broers, wees standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ want julle weet dat julle werk vir die Here nie verniet is nie.+ Hebreërs 3:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want ons sal slegs ontvang wat die Christus ontvang het* as ons tot die einde toe stewig vashou aan die vertroue wat ons aan die begin gehad het.+
58 Daarom, my geliefde broers, wees standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ want julle weet dat julle werk vir die Here nie verniet is nie.+
14 Want ons sal slegs ontvang wat die Christus ontvang het* as ons tot die einde toe stewig vashou aan die vertroue wat ons aan die begin gehad het.+