Efesiërs 2:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Julle is opgebou op die fondament van die apostels en profete,+ terwyl Christus Jesus self die belangrikste hoeksteen van die fondament is.+ Efesiërs 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En ek bid dat die Christus deur julle geloof in julle harte mag woon, tesame met liefde.+ Mag julle stewig gewortel+ en gevestig wees op die fondament,+
20 Julle is opgebou op die fondament van die apostels en profete,+ terwyl Christus Jesus self die belangrikste hoeksteen van die fondament is.+
17 En ek bid dat die Christus deur julle geloof in julle harte mag woon, tesame met liefde.+ Mag julle stewig gewortel+ en gevestig wees op die fondament,+