-
Efesiërs 2:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Want hy is ons vrede.+ Hy het die twee groepe een gemaak+ en die muur wat hulle geskei het, vernietig.+ 15 Deur middel van sy liggaam* het hy ’n einde gemaak aan die vyandskap, naamlik die Wet wat bestaan uit gebooie en wetsvoorskrifte, sodat hy die twee groepe in eenheid met homself tot een nuwe mens kon maak.+ So kon hy vrede bring
-