Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 3:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Christus het ons gekoop+ en ons bevry+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word, want daar is geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+

  • Hebreërs 9:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daarom is hy ’n middelaar van ’n nuwe verbond+ sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.+ Hy het gesterf om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.

  • 1 Petrus 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Hy het ons sondes in sy eie liggaam aan die paal* gedra,+ sodat ons dood sou wees vir* sonde en kan lewe vir regverdigheid. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel