Markus 9:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 “As jou hand ooit vir jou ’n struikelblok is, kap dit af. Dit is vir jou beter om vermink in die lewe in te gaan as om met twee hande in Gehenʹna* in te gaan, in die vuur wat nie geblus kan word nie.+ Galasiërs 5:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy vurige begeertes en gevoelens aan die paal gehang.+
43 “As jou hand ooit vir jou ’n struikelblok is, kap dit af. Dit is vir jou beter om vermink in die lewe in te gaan as om met twee hande in Gehenʹna* in te gaan, in die vuur wat nie geblus kan word nie.+
24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy vurige begeertes en gevoelens aan die paal gehang.+