1 Korintiërs 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Vlug vir seksuele onsedelikheid!*+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat seksuele onsedelikheid beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+ Efesiërs 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Laat seksuele onsedelikheid* en elke soort onreinheid of gierigheid nie eers onder julle genoem word nie,+ net soos dit vir heilige mense+ gepas is,
18 Vlug vir seksuele onsedelikheid!*+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat seksuele onsedelikheid beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+
3 Laat seksuele onsedelikheid* en elke soort onreinheid of gierigheid nie eers onder julle genoem word nie,+ net soos dit vir heilige mense+ gepas is,