3 Laat seksuele onsedelikheid en elke soort onreinheid of gierigheid nie eers onder julle genoem word nie,+ net soos dit vir heilige mense+ gepas is, 4 en ook nie skandelike gedrag of dwase praatjies of vuil grappe nie,+ want dit is dinge wat ongepas is, maar doen eerder dankgebede.+