Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 4:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek, die gevangene+ in die Here, vra julle dan dringend om te lewe op ’n manier wat pas by die roeping waarmee julle geroep is,+ 2 met alle nederigheid*+ en sagmoedigheid en met geduld,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra.+

  • 1 Tessalonisense 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Aan die ander kant spoor ons julle aan, broers: Waarsku* dié wat ongehoorsaam* is,+ praat vertroostend met dié wat terneergedruk* is, ondersteun dié wat swak is, wees geduldig met almal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel