Spreuke 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Insig keer dat ’n mens gou kwaad word,+en dit is mooi van hom om ’n oortreding oor te sien.+ Efesiërs 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+ 1 Petrus 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die belangrikste van alles is dat julle intense liefde vir mekaar moet hê,+ want die liefde bedek baie sondes.+
32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
8 Die belangrikste van alles is dat julle intense liefde vir mekaar moet hê,+ want die liefde bedek baie sondes.+