4Ek, die gevangene+ in die Here, vra julle dan dringend om te lewe op ’n manier wat pas by die roeping waarmee julle geroep is,+2 met alle nederigheid*+ en sagmoedigheid en met geduld,+ terwyl julle mekaar in liefde verdra.+
13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe,+ selfs al het iemand ’n rede om oor iemand anders te kla.+ Net soos Jehovah* julle vryelik vergewe het, so moet julle ook vergewe.+