2 Korintiërs 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur middel van ons onder julle verkondig is, dit wil sê deur middel van my en Silvaʹnus* en Timoʹteus,+ het nie “ja” en tog “nee” geword nie, maar “ja” het in sy geval “ja” geword.
19 Want die Seun van God, Jesus Christus, wat deur middel van ons onder julle verkondig is, dit wil sê deur middel van my en Silvaʹnus* en Timoʹteus,+ het nie “ja” en tog “nee” geword nie, maar “ja” het in sy geval “ja” geword.