Sefanja 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+ 2 Petrus 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+
14 Die groot dag van Jehovah is naby!+ Dit is naby en kom baie vinnig nader!+ Die geluid van die dag van Jehovah is bitter.+ Daar roep ’n vegter hard uit.+
10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+