29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+
18 Want in die eerste plek hoor ek dat daar verdeeldhede onder julle is wanneer julle in ’n gemeente bymekaarkom, en tot ’n mate glo ek dit. 19 Want daar sal beslis ook sektes onder julle wees,+ sodat dit duidelik kan word wie van julle deur God goedgekeur is.
18 Jong kinders, dit is die laaste uur. Julle het gehoor dat die antichris kom,+ en daar het nou reeds baie antichriste verskyn,+ en daarom weet ons dat dit die laaste uur is.