Jesaja 11:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde. Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+ Openbaring 19:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En uit sy mond kom ’n skerp, lang swaard+ waarmee hy die nasies sal vernietig, en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor hulle optree.+ Hy trap ook die wynpers van die groot woede van God die Almagtige.+
4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde. Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+
15 En uit sy mond kom ’n skerp, lang swaard+ waarmee hy die nasies sal vernietig, en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor hulle optree.+ Hy trap ook die wynpers van die groot woede van God die Almagtige.+