Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 want baie sal kom en my naam gebruik en sê: ‘Ek is die Christus,’ en hulle sal baie mense mislei.+

  • 1 Timoteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,

  • 2 Timoteus 4:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde* lering+ sal verdra nie, maar hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle onderrigters bymekaarmaak wat dinge sê wat hulle graag wil hoor.*+ 4 Hulle sal nie meer na die waarheid luister nie en sal aandag skenk aan valse stories.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel