Johannes 6:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Geen mens kan na my toe kom tensy die Vader, wat my gestuur het, hom trek nie,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.+ Romeine 8:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Dié wat hy vooraf gekies het+ om soos sy Seun te wees, is ook dié wat hy geroep het+ en wat hy regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, dié wat hy ook verheerlik het.+
44 Geen mens kan na my toe kom tensy die Vader, wat my gestuur het, hom trek nie,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.+
30 Dié wat hy vooraf gekies het+ om soos sy Seun te wees, is ook dié wat hy geroep het+ en wat hy regverdig verklaar het.+ Laastens is dié wat hy regverdig verklaar het, dié wat hy ook verheerlik het.+