1 Korintiërs 15:58 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 58 Daarom, my geliefde broers, wees standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ want julle weet dat julle werk vir die Here nie verniet is nie.+ 1 Korintiërs 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ wees moedig,*+ word sterk.+
58 Daarom, my geliefde broers, wees standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ want julle weet dat julle werk vir die Here nie verniet is nie.+